CAT S62 PRO

DIE BBP OPGRADEER-ERVARING

GRADEER NOU OP

‘N BOBAAS-SLIMFOON!

Cat Phones het nuwe standaarde gestel met die bekendstelling van hul Cat S62 Pro – die toppunt van innovasie, funksionele ontwerp en robuuste duursaamheid.

Die Cat S62 Pro beskik oor verskeie eksklusiewe funksies en opdaterings, insluitend deurbraakverbeterings aan hul termiese beeldkamera vir meer veeleisende werksomgewings soos ingenieurswese, mynbou, vervaardiging, landbou en boerdery.

In vergelyking met sy voorganger, is die Cat S62 Pro 12% meer kompak, met ‘n groter skermoppervlakte. Dit is vinniger, kragtiger en taaier, en die mees gevorderde slimfoon met ‘n professionele termiese beeldkamera in die rugged-wêreld.

RUGGEDISED VERVAARDIGER VAN DIE JAAR WENNER 2020

“Die Bullit-groep het hulle vaardigheid gedemonstreer om rugged-tegnologie vervaardiging te kombineer met een van die beroemdste handelsmerke in konstruksie”

BURGESS PLUMBING MEEN DIE CAT S62 PRO SLAAG MET VLIEËNDE VAANDELS

Ons het Burgess Plumbing gevra om vir ons hul professionele mening te gee oor die Cat S62 Pro – die beste robuuste slimfoon vir elektrisiëns, loodgieters en HVAC-spesialiste. 

LEES MEER

‘N NUWE GENERASIE VAN TERMIESE BEELDE

KRAGTIGE TOEPASSINGS

Aangedryf deur die FLIR Lepton® met die hoogste resolusie wat beskikbaar is, bied die professionele FLIR Lepton 3.5-sensor ‘n viervoudige toename in die aantal termiese pixels wat vertoon word. In kombinasie met FLIR se VividIR-tegnologie, lewer die Cat S62 Pro verbeterde beeldkwaliteit, skerper beelde en ‘n hoër termiese resolusie.

Termiese beelde kan nou gekombineer word met die visuele beelde van die dubbel-pixel 12MP Sony-kamera, of gebruik word met FLIR se MSX-tegnologie (Multi-Spectral Dynamic Imaging) met veranderlike intensiteit wat lineêre detail van die toneel op die termiese beeld lê vir beter konteks en duidelikheid.

WAT IS FLIR LEPTON?

Die FLIR Lepton® is ‘n radiometriese LWIR-kameraoplossing wat kleiner is as ‘n eensentstuk, binne-in ‘n slimfoon pas en ‘n tiende van tradisionele IR-kameras kos. Met behulp van fokusvlakskikkings van 160×120 of 80×60 aktiewe pixels, kan Lepton maklik inskakel in slimfone en ander elektroniese toestelle en as ‘n IR-sensor of ‘n termiese beeldvormer gebruik word. Die radiometriese Lepton vang akkurate, gekalibreerde en nie-kontak temperatuurdata in elke pixel van elke beeld op.

VISUEEL
MSX
TERMIESE BEELDE
VIVIDIR
ALFAMENGING

’N NUWE MANIER OM NA DIE WÊRELD TE KYK

DIE BESTE GEÏNTEGREERDE TERMIESE BEELDKAMERA BESCHIKBAAR IN ’N SLIMFOON

VERANDER SÓ DIE TERMIESE KLEURPALETTE

‘N TRAPPIE HOËR AS ROBUUST

IP68, IP69 en Mil-Spec 810H: stofdig en valbestand tot 1,8 meter, vibrasie-, sand-, soutmis- en drukbestand.

Met ‘n moderne, robuuste ontwerp word die Cat S62 Pro beskerm deur ‘n hoëgehalte aluminium liggaam en ‘n glyvaste rubberagtige TPU wat ontwikkel is om alles wat die lewe na dit gooi, te hanteer.

Die Cat S62 Pro se skerm word beskerm deur Corning® Gorilla® Glass, is krapbestand en uiters helder, wat dit maklik maak om te lees, selfs in helder, direkte sonlig. As jy in die buitelug werk of baie tyd buite spandeer, het jy ‘n selfoonskerm nodig wat helder teks, skerp beelde en videos vertoon, al skyn die son helder.

ONTWERP OM ‘N ROBUUSTE LEEFSTYL, EN TAAI, UITDAGENDE OMGEWINGS TE OORLEEF.

Professionele termiese beeldvorming

Agterkant: 12MP dubbele sensor, f/1.8 aperture, groot 1.4 µm pixelgrootte Voorkant: 8MP sensor

5.7 ”FHD + 18:9 skerm

Beskerm deur Corning® Gorilla® Glass 6. Kan gebruik word met handskoene of nat vingers

Buitelug gereed

Hoë gehalte, harde klank
Ultra-helder skerm
Ideaal vir gebruik in direkte sonlig

Sterk en stewig

IP68, IP69 en Mil-Spec 810H: stofdig en valbestand tot 1,8 m, vibrasie-, sand-, soutmis- en drukbestand.

Moderne, robuuste ontwerp

Qualcomm Snapdragon 660
Google Android 10 (opgradeerbaar na Android 11)

128 GB ROM 6 GB RAM

Vergrootbaar via microSD ™ -kaart tot 256 GB

Verlengde batterylewe

Tot twee dae algemene gebruik (4000mAh)

WATERBESTAND

Die Cat S62 Pro is spesiaal ontwerp om volgens hoë standaarde selfs in nat omgewings te presteer.

Dit kan volledig onder water gedompel word, maklik met seep en ontsmettingsmiddel gewas word of met alkohol-lappies skoongemaak word. Die IP69-gradering is onlangs bygevoeg, wat beteken dat dié slimfoon die vermoë het om met hoëdrukwassers skoongewas te word.

Dit werk met die meeste handskoene, en laat nat vingeropsporing toe, wat beteken dat die skerm steeds normaal werk, selfs al is die skerm nat.

TEGNOLOGIE WAT JOU SLIMFOON MEER AS NET ‘N SPATSELTJIE WATER LAAT OORLEEF.

DIE GEEL KNOPPIE

Die nuwe Cat S62 Pro het ‘n programmeerbare geel knoppie wat aangepas kan word by elke individu se persoonlike behoeftes.

Met dié knoppie kan verbruikers spesifieke programme oopmaak met behulp van ‘n kort- of lang druk, wat ‘n reeks programmeerbare opsies moontlik maak. Dit kan ook geïntegreer word met die nuttige PTT (Push to Talk) -funksie.

WANNEER SLIM SKOON ONTMOET

Die Cat S62 Pro kan herhaaldelik met seep, ontsmettingsmiddels, chemikalieë, bleikmiddel en alkohol skoongemaak word.

Dit kan maklik en deeglik skoongemaak word, sommer terwyl jy jou hande was. Dompel dit eenvoudig net in louwarm water, voeg seep by die water en was die foon met ‘n spons of borsel. Spoel die oortollige seep af en vee droog.

Voordat jy jou foon was, trek alle eksterne kragbronne, toestelle en kabels uit, en maak seker dat alle poortbedekkings en die SIM-deurtjie behoorlik toe is. Dit verseker dat jy nie oortollige vog in die openinge kry nie.

As jou selfoon ‘n dieper skoonmaak benodig, is die CAT S62 Pro getoets om te oorleef. Jy kan sonder kommer alle eksterne oppervlaktes met handreinigers, antibakteriese spuitmiddels en alkohol-lappies afvee. Maak net weer eens seker dat alle kabels ontkoppel is en dat alle poortbedekkings behoorlik toegemaak is.

WAAR OM TE KOOP?

WAAR OM TE KOOP?

VOLLEDIGE SPESIFIKASIES

ENIGE NAVRAE?
Skakel 011-465-3047